Hi guys I am looking for rasbora's please? Any small species like Emerald dwarf Rasbora and then the smaller species still like Mosquito rasbora etc. Anywhere in jhb or pta is fine I will collect. Then does anybody have CRS or cbs or tigers they are willing to part with, PM me? Thanx Martin
Sê hy (@JAX) einde van die maand Het hy vergeet wat ons einde van die maand doen? Teen die einde (28ste) van die maand het ek en hy saam seker amper 300+ verskonings om nerens heen te gaan nie!!! [50+50 Kobutai? en hoeveel nog -- ] Kannie wag nie!!! Anyway, @Trompie, dis absolute die moeite werd om te wag vir sy Galaxies, "Just trust me, I'm a Doctor!" Jy sal nie spyt wees nie!!!
Ek het van sy galaxies in my tank....sal nog paar vat hulle is baie mooi maar soek ander spesies Rasbora's ook. Ek het al my rasbora's wat ek in my vrou se tank gebêre het tot my tank reg was maar daar binne gelos...sy het beslag gele op hulle so ek moet maar ander kry...
Martin wou dwarf emeralds en mosquitoes hê. Dwarfs is bietjie klein, so nog 'n week of tween van BBS sal hulle nie sleg doen nie, plus ek wil die Brigittae so rukkie hou nadat hulle geland het om seker te maak hulle is sharp... Unfortunately...het ek van al my crystals ontslae geraak...