Dirk B

Useful Profile Links:

Mood:
Last Activity:
May 16, 2017
Joined:
Aug 19, 2006
Messages:
1,897
Likes Received:
989
Trophy Points:
123

Share This Page

Dirk B

Aquascaper, from Somerset West, South Africa

Dirk B was last seen:
May 16, 2017
    1. Ruan Erasmus
      Ruan Erasmus
      Goeie dag Professor

      Ek wil net graag uitvind of u nog DSD verkoop. Ek is in Pretoria en die seachem raak vir my belaglik duur veral omdat ek nuut is sover plante in akwariums betref.

      Groete
      Ruan Erasmus
    2. Julesagrella
      Julesagrella
      Hi Dirk, i would like some more information about your drops please have heard a lot about it and would like to try it! thank you
    3. Hadiosbourne
      Hadiosbourne
      Hello Dirk,
      Hope you are doing well,
      I'm looking for a pair of good quality Discus,
      A few people mentioned your name, i was wondering if you can help?

      Kind Regards
      Hadi
      1. Dirk B
        Dirk B
        Hi Hadi,
        I certainly do keep discus, but I have none for sale at the moment. Pairs of discus of high quality do not come cheap, I mean we are looking at a couple of grand here?
        Kind regards, Dirk
        Jan 4, 2015
      2. Hadiosbourne
        Hadiosbourne
        Thank you Dirk,
        I will keep looking.

        Regards
        Hadi
        Jan 8, 2015
    4. Wagenmeister
      Wagenmeister
      Hi,
      Ek hoor jy is die man om mee te praat oor Guppies. Ek is maar nuut in die storie en weet nog nie veel nie, maar moet se ek vrek oor guppies veral as jy begin kyk na show-guppies. Sien ook jy is in Somerset ek is hier in Stellenbosch. Sal graag meer wil weet en hoor van wat jy doen.
      1. Dirk B
        Dirk B
        Hi Wagenmeister, ek was die persoon wat vir jou die epos op TASA gestuur het. Stuur vir my 'n epos dub@sun.ac.za en dan kan ons kommunikeer. Beste groete, Dirk Bellstedt
        Nov 12, 2014
    5. SilverMoonDragon
      SilverMoonDragon
      Hi Dirk, waar kan ek van jou druppels kry asseblief?
      1. Dirk B
        Dirk B
        Stuur vir my 'n private post via die conversation moontlikheid, met jou epos adres. Dan kan ek vir jou die informasie oor die DSD stuur as attached files.

        Beste groete, Dirk
        May 16, 2014
  • Loading...
  • Loading...
  • About

    Signature

    If you want your plants to grow, use DSD Aquatic Plant Fertilizers alias "Dirk's Secret Drops" or "Dirk se druppels"